Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » intestaat
intestaat [boodskap #137399] Thu, 29 July 2021 09:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
intestaat
Afbreking: in•te•staat


Byvoeglike naamwoord: intestaat
Attributief: intestate

Betekenis:
• (erfreg) Wat sonder 'n testament oorlede is.

Gebruik:
• Indien 'n persoon intestaat te sterwe kom moet die intestate erfgename onderling besluit wie hulle as eksekuteur wil aanstel.

Sinoniem:
• testamentloos

Vertaling:
Engels: intestate
Nederlands: intestaat

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: magsuitbreiding
Volgende onderwerp: aanvaarbaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 02:06:57 UTC 2025