palmvel [boodskap #137394] |
Thu, 29 July 2021 08:02 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
palmvel
Afbreking: palm•vel
Samestelling: palm + vel
Selfstandige naamwoord: palmvel
Meervoud: palmvelle
Verkleinwoord: palmvelletjie
Meervoud van verkleining: palmvelletjies
Betekenis:
• Die vel van die hand se palm (die binnekant van die hand).
Gebruik:
• As 'n mens harde werk sonder handskoene doen, kry jy maklik eelte op die palmvel.
Verwant:
• basvel
• voetvel
Vertaling:
Engels: skin of the palm of the hand
Nederlands: huid van de handpalm
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|