kikoejoe [boodskap #137387] |
Wed, 28 July 2021 17:46 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kikoejoe
Afbreking: ki•koe•joe
Selfstandige naamwoord: kikoejoe
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Meerjarige gras met dik wortelstokke en kruipende, bogrondse ranke, Pennisetum clandestinum.
Gebruik:
• Kikoejoe het heldergroen blare en vorm 'n digte grasmat.
Sinoniem:
• kikoejoegras
• kikoejoekweek
Afgelei:
• kikoejoeplant
• kikoejoeweiding
Vertaling:
Engels: kikuyu
Nederlands: kikuyu
Nota:
• Van Ganda, 'n taal van Oos-Afrika.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|