retories [boodskap #137386] |
Wed, 28 July 2021 17:05 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
retories
Afbreking: re•to•ries
Byvoeglike naamwoord: retories
Attributief: retoriese
Betekenis:
• Wat betrekking het op die retorika of retoriek (redekuns; die leer van welsprekendheid).
Gebruik:
• 'n Retoriese vraag word gebruik om 'n punt te maak sonder om 'n antwoord terug te verwag.
Sinoniem:
• beeldsprakig
• redekundig
• redekunstig
Vertaling:
Engels: rhetorical
Nederlands: retorisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|