blameer [boodskap #137381] |
Wed, 28 July 2021 08:27 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
blameer
Afbreking: bla•meer
Werkwoord: blameer
Verlede tyd: het geblameer
Betekenis:
• Om die blaam/skuld op iets of iemand te plaas.
Gebruik:
• Moenie ander mense vir jou foute blameer nie.
Sinoniem:
• beskuldig
• toeskryf
• verkwalik
• verwyt
• wyt
Afgelei:
• blamering
Vertaling:
Engels: to blame, slander
Nederlands: blameren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|