Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vingeralleen
vingeralleen [boodskap #137380] Wed, 28 July 2021 08:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
vingeralleen
Afbreking: vin•ger•al•leen
Samestelling: vinger + alleen


Byvoeglike naamwoord: vingeralleen
Attributief: vingeralleen

Betekenis:
• Intensiewe vorm van alleen; baie eensaam en alleen; op jou eie.

Gebruik:
• Hy het sy rugsak gepak en die terugtog vingeralleen aangepak.

Sinoniem:
• doodalleen
• manalleen
• moedersielalleen
• stoksielalleen
• vroualleen

Vertaling:
Engels: lonesome, all alone, all by oneself
Nederlands: moederzielalleen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tred
Volgende onderwerp: blameer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 02:19:20 UTC 2025