tred [boodskap #137379] |
Wed, 28 July 2021 07:52 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tred
Afbreking: tred
Selfstandige naamwoord: tred
Meervoud: trede
Betekenis:
• 'n Tree.
Gebruik:
• Ons het dié nuwe jaar met 'n vaste tred en vol voornemens betree.
Spreekwoord:
• Tred hou. [Om by te hou en nie agter te raak nie.]
Sinoniem:
• gang
• pas
• stap
• tempo
• tree
Vertaling:
Engels: step, pace, tread
Nederlands: tred
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|