Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » opgetoë
opgetoë [boodskap #137374] Tue, 27 July 2021 13:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
opgetoë
Afbreking: op•ge•to•ë


Byvoeglike naamwoord: opgetoë
Vergrotende trap: meer opgetoë, opgetoëner
Oortreffende trap: mees opgetoë, opgetoëste
Attributief: opgetoë

Betekenis:
• Om besonder bly te wees; in 'n entoesiastiese luim.

Gebruik:
• Sy was nogal opgetoë met haar goeie punte.

Sinoniem:
• ekstaties
• ingenome
• oorgelukkig
• opgewonde
• uitbundig

Afgelei:
• opgetoënheid

Vertaling:
Engels: ecstatic, excited
Nederlands: opgetogen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afskuwelik
Volgende onderwerp: dros
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 01:57:18 UTC 2025