kollega [boodskap #137370] |
Tue, 27 July 2021 08:14 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kollega
Afbreking: kol•le•ga
Selfstandige naamwoord: kollega
Meervoud: kollegas
Verkleinwoord: kollegatjie
Meervoud van verkleining: kollegatjies
Betekenis:
• Persoon wat dieselfde pos as jy beklee of vir dieselfde maatskappy werk.
Gebruik:
• My kollega sal vir my instaan terwyl ek op verlof is.
Sinoniem:
• ampgenoot
• eweknie
• medewerker
• spanmaat
Afgelei:
• kollegiaal
Vertaling:
Engels: colleague, coworker, workmate
Nederlands: collega
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|