Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uitbundig
uitbundig [boodskap #137365] Mon, 26 July 2021 14:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
uitbundig
Afbreking: uit•bun•dig


Byvoeglike naamwoord: uitbundig
Vergrotende trap: uitbundiger
Oortreffende trap: uitbundigste
Attributief: uitbundige
Partitief: uitbundigs

Betekenis:
• Vol energie en opgewondenheid.

Gebruik:
• Die kinders hardloop rond en lag uitbundig.

Sinoniem:
• jolig
• jubelend
• lawaaierig
• lewenslustig
• luidrugtig
• opgewek
• opgewonde
• plesierig
• uitgelate
• uitspattig
• vrolik

Afgelei:
• uitbundigheid

Vertaling:
Engels: exuberant, extravagant, excessive, boisterous, energetic
Nederlands: uitbundig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: doodlag
Volgende onderwerp: bevooroordeeld
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 01:56:04 UTC 2025