doodlag [boodskap #137364] |
Mon, 26 July 2021 13:28 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
doodlag
Afbreking: dood•lag
Samestelling: dood + lag
Werkwoord: lag dood, doodlag
Verlede tyd: het doodgelag
Betekenis:
• (figuurlik) Om hard en onbeheers te lag.
Gebruik:
• Hulle wou hulle doodlag vir die klein asjas se manewales.
Antoniem:
• doodhuil
Vertaling:
Engels: to laugh oneself to death
Nederlands: doodlachen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|