Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » herskep
herskep [boodskap #137363] Mon, 26 July 2021 11:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
herskep
Afbreking: her•skep
Samestelling: her- + skep


Werkwoord: herskep
Verlede tyd: het herskep

Betekenis:
• Opnuut skep of vorm; 'n ander gedaante gee.

Gebruik:
• In Noag se tyd is die aarde met 'n vloed vernietig en herskep.

Sinoniem:
• herdoen
• hergebore
• herskape
• hervorm
• modifiseer
• omtower
• rekonstrueer
• transformeer
• transmuteer
• verander

Afgelei:
• herskeppend
• herskepper
• herskepping

Vertaling:
Engels: to recreate, regenerate, transform, metamorphose
Nederlands: herscheppen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: simbolies
Volgende onderwerp: doodlag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 02:01:05 UTC 2025