simbolies [boodskap #137362] |
Mon, 26 July 2021 11:01 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
simbolies
Afbreking: sim•bo•lies
Byvoeglike naamwoord: simbolies
Attributief: simboliese
Betekenis:
• Wat as simbool dien.
Gebruik:
• Tydens die doop word die dopeling se sonde simbolies afgewas.
Sinoniem:
• abstrak
• allegories
• emblematies
• figuurlik
• ikonies
• metafories
• plaasvervangend
• sinnebeelding
Vertaling:
Engels: symbolic
Nederlands: symbolisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|