vergemaklik [boodskap #137361] |
Mon, 26 July 2021 10:41 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vergemaklik
Afbreking: ver•ge•mak•lik
Werkwoord: vergemaklik
Verlede tyd: het vergemaklik
Betekenis:
• Om iets eenvoudiger of makliker te maak.
Gebruik:
• Die internet vergemaklik die verspreiding van nuus.
Sinoniem:
• fasiliteer
• vereenvoudig
Antoniem:
• bemoeilik
Afgelei:
• vergemakliking
Vertaling:
Engels: to simplify, facilitate
Nederlands: vergemakkelijken
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|