groterig [boodskap #137359] |
Mon, 26 July 2021 09:52 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
groterig
Afbreking: gro•te•rig
Byvoeglike naamwoord: groterig
Attributief: groterige
Partitief: groterigs
Betekenis:
• Wat aan die groot kant is; groter as normaal of verwag.
Gebruik:
• Hy vryf hy oor sy maag wat groterig oor sy belt hang.
Antoniem:
• kleinerig
Vertaling:
Engels: largish, sizable
Nederlands: tamelijk groot
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|