seur [boodskap #137358] |
Mon, 26 July 2021 09:42 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
seur
Afbreking: seur
Werkwoord: seur
Verlede tyd: het geseur
Betekenis:
• (argaïes) Om aanhoudend oor nietige dinge te kla en te kerm, sonder om iets daaraan te doen.
Gebruik:
• Gaan jy nou heeldag daaroor sit en seur?
Sinoniem:
• kerm
• kla
• mor
• neul
• sanik
• teem
Afgelei:
• seurder
• seurderend
• seurderig
• seurkous
Vertaling:
Engels: to nag, whine, complain
Nederlands: zeuren
Selfstandige naamwoord: seur
Meervoud: seurs
Betekenis:
• Meneer (soortgelyk aan die Franse monsieur en die Engelse sir).
Gebruik:
• Die seur het gesê ek mag 'n paar suurlemoene kom pluk.
Afgelei:
• seurskap
Vertaling:
Engels: sir, master
Nederlands: mijnheer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|