handbagasie [boodskap #137355] |
Mon, 26 July 2021 08:00 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
handbagasie
Afbreking: hand•ba•ga•sie
Samestelling: hand + bagasie
Selfstandige naamwoord: –
Meervoud: handbagasie
Betekenis:
• Bagasie wat met die hand gedra word, en nie in 'n bagasiebak of bagasieruim gelaai word nie.
Gebruik:
• As jou handsak of skootrekenaar klein genoeg is kan jy dit as deel van jou handbagasie op die vliegtuig neem.
Afgelei:
• handbagasieregulasies
• handbagasietas
Vertaling:
Engels: hand luggage, carry-on baggage
Nederlands: handbagage
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|