inbetaal [boodskap #137352] |
Sun, 25 July 2021 17:03 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
inbetaal
Afbreking: in•be•taal
Samestelling: in + betaal
Werkwoord: betaal in, inbetaal
Verlede tyd: het inbetaal
Betekenis:
• Geld deponeer.
• Betaal bo en behalwe wat reeds betaal is.
Gebruik:
• Hy het 'n deel van sy salaris in sy spaarrekening inbetaal.
• My bagasie was oorgewig en ek moes inbetaal op die terugvlug.
Sinoniem:
• belê
• bybetaal
• deponeer
• stort
• terugbetaal
Afgelei:
• inbetaling
Vertaling:
Engels: to pay in
Nederlands: betalen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|