muit [boodskap #137351] |
Sun, 25 July 2021 10:54 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
muit
Afbreking: muit
Werkwoord: muit
Verlede tyd: het gemuit
Betekenis:
• Om teen wettige gesag op te staan, veral op 'n skip.
Gebruik:
• Die matrose het gemuit omdat hulle so sleg behandel is.
Sinoniem:
• protesteer
• rebelleer
Afgelei:
• muiteling
• muiter
• muitery
• muitsiek
• muitsug
Vertaling:
Engels: to mutiny, rebel, revolt
Nederlands: muiten
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|