Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mouloos
mouloos [boodskap #137349] Sun, 25 July 2021 10:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
mouloos
Afbreking: mou•loos
Samestelling: mou + -loos


Byvoeglike naamwoord: mouloos
Attributief: moulose

Betekenis:
• Sonder moue.

Gebruik:
• Die rok is mouloos.
• Sy dra 'n moulose rok.

Vertaling:
Engels: sleeveless
Nederlands: mouwloos

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: morsaf
Volgende onderwerp: muil
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 02:08:33 UTC 2025