mooipraat [boodskap #137347] |
Sun, 25 July 2021 09:23 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
mooipraat
Afbreking: mooi•praat
Samestelling: mooi + praat
Werkwoord: mooipraat
Verlede tyd: het mooigepraat
Betekenis:
• Om te soebat of mooi te vra; vleitaal gebruik.
Gebruik:
• Dit help nie om te kom mooipraat nie, jy gaan nie oorslaap nie!
Sinoniem:
• smeek
• bedel
• soebat
• vlei
Afgelei:
• mooipraatjies
• mooiprater
• mooipratery
Vertaling:
Engels: to coax, beg, plead, try to persuade
Nederlands: mooipraten
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|