simpatiseer [boodskap #137344] |
Sat, 24 July 2021 21:30 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
simpatiseer
Afbreking: sim•pa•ti•seer
Werkwoord: simpatiseer
Verlede tyd: het gesimpatiseer
Betekenis:
• Om simpatie en medelye te betoon.
Gebruik:
• Hoe simpatiseer 'n mens met iemand wat so baie verloor het?
Sinoniem:
• empatiseer
• gerusstel
• inleef
• meeleef
• ontferm
• troos
• verstaan
• vertroos
Afgelei:
• simpatiseerder
Vertaling:
Engels: to sympathize
Nederlands: sympathiseren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|