Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » doelbewus
doelbewus [boodskap #137343] Sat, 24 July 2021 20:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
doelbewus
Afbreking: doel•be•wus
Samestelling: doel + bewus


Byvoeglike naamwoord: doelbewus
Vergrotende trap: doelbewuster
Oortreffende trap: doelbewusste
Attributief: doelbewuste

Betekenis:
• Wat met volle bewussyn beplan en bedoel is.

Gebruik:
• Die brand is doelbewus gestig.

Sinoniem:
• aspris
• bewustelik
• intensioneel
• opsetlik

Antoniem:
• per ongeluk
• toevallig

Vertaling:
Engels: purposeful, deliberate
Nederlands: doelbewust

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opstoker
Volgende onderwerp: simpatiseer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 01:49:45 UTC 2025