opstoker [boodskap #137342] |
Sat, 24 July 2021 19:45 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
opstoker
Afbreking: op•sto•ker
Selfstandige naamwoord: opstoker
Meervoud: opstokers
Verkleinwoord: opstokertjie
Meervoud van verkleining: opstokertjies
Betekenis:
• Iemand wat ander aanhits en opstook.
Gebruik:
• Die polisie het die opstoker in hegtenis geneem.
Sinoniem:
• aanhitser
• agitator
• belhamel
• ophitser
• opruier
• opsweper
• skoorsoeker
• demagoog
Verwant:
• opstokery
• opstoking
Vertaling:
Engels: instigator, agitator, stirrer
Nederlands: opstoker
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|