diereriem [boodskap #137339] |
Sat, 24 July 2021 19:02 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
diereriem
Afbreking: die•re•riem
Samestelling: diere + riem
Selfstandige naamwoord: diereriem
Meervoud: diererieme
Betekenis:
• 'n Denkbeeldige gordel aan die hemelruim, die oënskynlik baan waarlangs die son, maan en planete beweeg.
Gebruik:
• Van die oudste bekende sterrebeelde is die 12 van die diereriem.
Sinoniem:
• sodiak
Meroniem:
• Ram
• Bul
• Tweeling
• Kreef
• Leeu
• Maagd
• Weegskaal
• Skerpioen
• Boogskutter
• Steenbok
• Waterdraer
• Visse
Vertaling:
Engels: zodiac
Nederlands: dierenriem
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|