| dorkas [boodskap #137337] |
Sa., 24 Julie 2021 18:19 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24155 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Petrus wek vir Dorkas uit die dood uit op.
dorkas
Afbreking: dor•kas
Selfstandige naamwoord: dorkas
Meervoud: dorkasse
Verkleinwoord: dorkassie
Meervoud van verkleining: dorkassies
Betekenis:
• 'n Liefdadige vrou wat veral arm en minderbevoorregte mense help (n.a.v. Dorkas/Tabita in Handelinge 9:36).
Gebruik:
• Sy is ons dorkas; sy kyk mooi na ons.
Vertaling:
Engels: dorcas
Nederlands: dorkas
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|