vaalpens [boodskap #137336] |
Sat, 24 July 2021 17:44 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vaalpens
Afbreking: vaal•pens
Samestelling: vaal + pens
Selfstandige naamwoord: vaalpens
Meervoud: vaalpense
Verkleinwoord: vaalpensie
Meervoud van verkleining: vaalpensies
Betekenis:
• Spotnaam vir 'n Transvaler.
Gebruik:
• Ek is 'n vaalpens, maar sy is 'n blikoor in murg en been.
Afgelei:
• Vaalpensland
Vertaling:
Engels: Transvaler
Nederlands: Transvaler
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|