Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » letterdief
letterdief [boodskap #137328] Fri, 23 July 2021 20:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
letterdief
Afbreking: let•ter•dief
Samestelling: letter + dief


Selfstandige naamwoord: letterdief
Meervoud: letterdiewe

Betekenis:
• 'n Persoon wat plagiaat pleeg; iemand wat 'n ander se woorde of sinne as sy eie aanbied.

Gebruik:
• Die letterdief sal swaar gestraf word.

Sinoniem:
• plagiaris
• plagiator

Verwant:
• letterdiefstal
• letterdiewery

Vertaling:
Engels: plagiarist
Nederlands: letterdief

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skryfgoed
Volgende onderwerp: woltoon
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 02:20:24 UTC 2025