Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skryfgoed
skryfgoed [boodskap #137327] Fri, 23 July 2021 19:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
skryfgoed
Afbreking: skryf•goed
Samestelling: skryf + goed


Selfstandige naamwoord: skryfding
Meervoud: skryfgoed
Verkleinwoord: skryfdingetjie
Meervoud van verkleining: skryfgoedjies

Betekenis:
• Instrumente waarmee 'n mens kan skryf, soos penne en potlode.

Gebruik:
• Maak seker dat jou kind genoeg skryfgoed het vir sy eerste skooldag.

Sinoniem:
• skryfbehoeftes
• skryfgerei

Vertaling:
Engels: stationery
Nederlands: schrijfbehoeften, schrijfgerei

Nota:
• Die enkelvoud van skryfgoed is 'n skryfding.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sigwaarde
Volgende onderwerp: letterdief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 02:17:15 UTC 2025