sprankelend [boodskap #137321] |
Fri, 23 July 2021 13:41 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sprankelend
Afbreking: spran•ke•lend
Samestelling: sprankel + -end
Byvoeglike naamwoord: sprankelend
Vergrotende trap: meer sprankelend, sprankelender
Oortreffende trap: mees sprankelende, sprankelendste
Attributief: sprankelende
Partitief: sprankelends
Betekenis:
• Wat sprankel/skitter, of figuurlik, energiek/lewendig optree.
Gebruik:
• Op 70 is sy steeds sprankelend.
Sinoniem:
• energiek
• lewendig
• lewenslustig
• skitterend
• stralend
• vonkelend
Vertaling:
Engels: sparkling, glamorous
Nederlands: sprankelend
Nota:
• Onvoltooide deelwoord van sprankel.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|