allergie [boodskap #137320] |
Fri, 23 July 2021 13:21 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
allergie
Afbreking: al•ler•gie
Selfstandige naamwoord: allergie
Meervoud: allergieë
Betekenis:
• 'n Oorreaksie van die immuunstelsel op 'n vreemde stof wat 'n mens siek maak, hoewel die stof sigself nie buitengewoon skadelik is nie.
Gebruik:
• 'n Allergie vir skulpvis (soos garnale en kreef) is een van die algemeenste voedselallergië by volwassenes.
Sinoniem:
• hipersensitiwiteit
• oorgevoeligheid
Afgelei:
• allergiewekker
• allergietoets
• seekosallergie
• voedselallergie
Verwant:
• allergies (b.nw.)
• allergeen
Vertaling:
Engels: allergy
Nederlands: allergie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|