merendeels [boodskap #137318] |
Fri, 23 July 2021 11:21 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
merendeels
Afbreking: me•ren•deels
Bywoord: merendeels
Betekenis:
• Vir meer as die helfte.
Gebruik:
• Die periodieke tabel bestaan merendeels uit metaalagtige elemente.
Sinoniem:
• grotendeels
• hoofsaaklik
• meestal
• oorwegend
Verwant:
• merendeel (s.nw.)
Spelfout:
• meerendeels
Vertaling:
Engels: for the greater part; mostly
Nederlands: merendeels
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|