Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » merendeel
merendeel [boodskap #137317] Fri, 23 July 2021 11:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
merendeel
Afbreking: me•ren•deel


Selfstandige naamwoord: merendeel
Meervoud:

Betekenis:
• Die grootste deel.

Gebruik:
• Die merendeel van die manskappe het ongedeerd daarvan afgekom.

Sinoniem:
• gros
• meeste
• meerderheid

Verwant:
• merendeels (bw.)

Spelfout:
• meerendeel

Vertaling:
Engels: greater part, majority
Nederlands: merendeel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: geestig
Volgende onderwerp: merendeels
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 02:54:34 UTC 2025