emansipeer [boodskap #137311] |
Thu, 22 July 2021 14:03 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
emansipeer
Afbreking: e•man•si•peer
Werkwoord: emansipeer
Verlede tyd: het geëmansipeer
Betekenis:
• Om iemand van 'n sosiale, politieke of wetlike belemmeringe te bevry.
Gebruik:
• Wie gaan ons emansipeer en van die regering se juk verlos?
Sinoniem:
• bevry
• gelykstel
• ontvoog
• verlos
• vrylaat
• vrymaak
• vrystel
Verwant:
• emansipasie
• emansipator
• emansipering
Vertaling:
Engels: to emancipate
Nederlands: emanciperen
Nota:
• Leenwoord uit Frans, "mondig verklaar".
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|