aanpasbaar [boodskap #137309] |
Do, 22 Julie 2021 11:02 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
aanpasbaar
Afbreking: aan•pas•baar
Samestelling: aanpas + -baar
Byvoeglike naamwoord: aanpasbaar
Vergrotende trap: aanpasbaarder
Oortreffende trap: aanpasbaarste
Attributief: aanpasbare
Partitief: aanpasbaars
Betekenis:
• Wat volgens behoefte of na gelang van omstandighede kan verander.
Gebruik:
• 'n Mens moet aanpasbaar genoeg wees om enige uitdaging wat oor jou pad mag kom te trotseer.
Sinoniem:
• buigbaar
• buigsaam
• elasties
• inskiklik
• soepel
• verstelbaar
• vormbaar
Afgelei:
• aanpasbaarheid
Vertaling:
Engels: adaptable, adjustable
Nederlands: aanpasbaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|