handpalm [boodskap #137305] |
Thu, 22 July 2021 08:50 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
handpalm
Afbreking: hand•palm
Samestelling: hand + palm
Selfstandige naamwoord: handpalm
Meervoud: handpalms
Verkleinwoord: handpalmpie
Meervoud van verkleining: handpalmpies
Betekenis:
• Die binnekant van die hand; holte tussen die vingers en die pols.
Gebruik:
• Die handpalm het lyne wat blykbaar deur palmlesers gelees kan word.
Vertaling:
Engels: palm
Nederlands: handpalm
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|