kontemporêr [boodskap #137303] |
Wed, 21 July 2021 20:02 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kontemporêr
Afbreking: kon•tem•po•rêr
Byvoeglike naamwoord: kontemporêr
Attributief: kontemporêre
Partitief: kontemporêrs
Betekenis:
• Wat tot die huidige tydgleuf behoort.
Gebruik:
• Verkies u 'n klassieke of 'n meer kontemporêre styl?
Sinoniem:
• aktueel
• eietyds
• hedendaags
• heersend
• modern
• nuwerwets
• teenswoordig
• tydgenootlik
Antoniem:
• histories
• klassiek
Vertaling:
Engels: contemporary, contemporair
Nederlands: contemporain
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|