seleksie [boodskap #137299] |
Wed, 21 July 2021 14:48 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
seleksie
Afbreking: se•lek•sie
Selfstandige naamwoord: seleksie
Meervoud: seleksies
Betekenis:
• 'n Keuse wat gemaak word, of dit wat uitgekies is.
Gebruik:
• Evolusie berus op die teorie van natuurlike seleksie.
Sinoniem:
• keuring
• keuse
• opsie
• sifting
Afgelei:
• seleksiekoëffisiënt
• seleksiekriteria
• seleksiemetode
• seleksieproses
• seleksieverhouding
Verwant:
• selekteer
• selektief
Vertaling:
Engels: selection
Nederlands: selectie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|