pakdonkie [boodskap #137297] |
Wed, 21 July 2021 12:49 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
pakdonkie
Afbreking: pak•don•kie
Samestelling: pak + donkie
Selfstandige naamwoord: pakdonkie
Meervoud: pakdonkies
Betekenis:
• 'n Donkie wat as pakdier gebruik word (of figuurlik, 'n persoon wat swaer dra of ander se werk moet doen).
Gebruik:
• Die skoolkinders lyk soos pakdonkies met al die handboeke wat hulle ronddra.
Sinoniem:
• bagasiedonkie
• pakesel
Verwant:
• kruier
Vertaling:
Engels: pack donkey, packmule
Nederlands: pakezel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|