eiesinnigheid [boodskap #137296] |
Wed, 21 July 2021 12:13 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
eiesinnigheid
Afbreking: ei•e•sin•nig•heid
Samestelling: eiesinnig + heid
Selfstandige naamwoord: eiesinnigheid
Meervoud: eiesinnighede
Betekenis:
• Die toestand of eienskap van eiesinnig wees.
Gebruik:
• Weerspannigheid is net so erg as die sonde van waarsêery; eiesinnigheid net so erg as die bedrog van afgodery. [1 Samuel 15:23]
Sinoniem:
• eiewilligheid
• halsstarrigheid
• hardkoppigheid
• koppigheid
• onversetlikheid
• onwrikbaarheid
• vasberadenheid
Vertaling:
Engels: stubbornness, recalcitrant, self‐will
Nederlands: eigenzinnigheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|