Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » almoënd
almoënd [boodskap #137295] Wed, 21 July 2021 11:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
almoënd
Afbreking: al•mo•ënd


Byvoeglike naamwoord: almoënd
Attributief: almoënde

Betekenis:
• (argaïes) Wat almagtig is.

Gebruik:
• God is almoënd.

Sinoniem:
• almagtig
• alvermoënd
• omnipotent
• oppermagtig

Afgelei:
• almoëndheid

Vertaling:
Engels: almighty
Nederlands: almogend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: braaipan
Volgende onderwerp: eiesinnigheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 02:53:35 UTC 2025