enkelbeen [boodskap #137291] |
Wed, 21 July 2021 08:28 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
enkelbeen
Afbreking: en•kel•been
Samestelling: enkel + been
Selfstandige naamwoord: enkelbeen
Meervoud: enkelbene
Verkleinwoord: enkelbeentjie
Meervoud van verkleining: enkelbeentjies
Betekenis:
• Die been van die enkel, tussen die skeenbeen (tibia) en die voet.
Gebruik:
• Die enkelbeen bestaan uit 7 tarsale wat glygewrigte vorm; die grootste hiervan is die hakbeen (calcaneum).
Sinoniem:
• talus
• voetwortelbeen
Vertaling:
Engels: anklebone
Nederlands: enkelbot, sprongbeen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|