interaktief [boodskap #137286] |
Mon, 19 July 2021 16:46 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
interaktief
Afbreking: in•ter•ak•tief
Samestelling: inter- + aktief
Byvoeglike naamwoord: interaktief
Vergrotende trap: interaktiewer
Oortreffende trap: interaktiefste
Attributief: interaktiewe
Betekenis:
• Met interaksie en wisselwerking.
Gebruik:
• Die onderwyser probeer om die kinders interaktief by die les te betrek.
Sinoniem:
• wisselwerkend
Vertaling:
Engels: interactive
Nederlands: interactief
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|