Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » grille
grille [boodskap #137280] Ma., 19 Julie 2021 09:09
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26754
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
grille
Afbreking: gril•le


Selfstandige naamwoord: gril
Meervoud: grille
Verkleinwoord: grilletjie
Meervoud van verkleining: grilletjies

Betekenis:
• Meervoud van gril; meer as een gril. Onvoorspelbare en wisselvallige gedrag.

Gebruik:
• Hy is vol nukke en grille.

Sinoniem:
• aanstellerighede
• draadwerk
• eienaardighede
• fiemies
• giere
• nukke
• streke

Vertaling:
Engels: horripilation
Nederlands: grillen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: inventaris
Volgende onderwerp: behoeftig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Okt. 06 14:11:15 UTC 2026