houtkwas [boodskap #137278] |
Sun, 18 July 2021 20:41 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
houtkwas
Afbreking: hout•kwas
Samestelling: hout + kwas
Selfstandige naamwoord: houtkwas
Meervoud: houtkwaste
Verkleinwoord: houtkwassie
Meervoud van verkleining: houtkwassies
Betekenis:
• 'n Harde, onreëlmatige plek in hout (gewoonlik waar 'n tak uit die stam gegroei het).
Gebruik:
• Gebruik 'n mooi plank sonder houtkwaste.
Sinoniem:
• knoets
Vertaling:
Engels: knot in wood
Nederlands: houtkwast
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|