Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eendrag
eendrag [boodskap #137276] Sun, 18 July 2021 20:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
eendrag
Afbreking: een•drag
Samestelling: een + drag


Selfstandige naamwoord: eendrag
Meervoud:

Betekenis:
• Samehorigheid en 'n gevoel van enigheid tussen mense.

Gebruik:
• Broers, sonder eendrag sal ons nêrens kom nie!

Spreekwoord:
Eendrag maak mag. [Mense wat saamstaan kan meer bereik.]

Sinoniem:
• eenheid
• eensgesindheid
• eenstemmigheid
• harmonie
• konsensus
• ooreenstemming
• saamhorigheid
• solidariteit

Antoniem:
• tweedrag
• tweespalt

Afgelei:
• eendragtelik
• eendragtig

Vertaling:
Engels: harmony, union, unity
Nederlands: eendracht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gramadoelas
Volgende onderwerp: ongesiens
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 02:00:38 UTC 2025