Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gramadoelas
gramadoelas [boodskap #137275] Sun, 18 July 2021 17:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
gramadoelas
Afbreking: gra•ma•doe•las


Selfstandige naamwoord:
Meervoud: gramadoelas

Betekenis:
• 'n Afgeleë plek met min mense en 'n primitiewe lewensstyl.

Gebruik:
• As mens moeg raak vir die stadslewe kan jy na die gramadoelas uitwyk.

Wisselvorm:
• grammadoelas

Sinoniem:
• agterland
• boendoe
• gopse
• hinterland
• platteland
• uithoek
• wildernis
• woesterny

Vertaling:
Engels: rough country, outback
Nederlands: negorij

Nota:
• Waarskynlik uit Zulu of Xhosa, "amaduli", met meervoud "in-duli" of "i(li)-duli", "die heuwels".

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: milliliter
Volgende onderwerp: eendrag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 01:58:07 UTC 2025