milliliter [boodskap #137274] |
Sun, 18 July 2021 11:52 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
milliliter
Afbreking: mil•li•li•ter
Samestelling: milli- + liter
Selfstandige naamwoord: milliliter
Meervoud: milliliters
Verkleinwoord: millilitertjie
Meervoud van verkleining: millilitertjies
Betekenis:
• 'n Inhoudsmaat met die grootte van 0,001 liter; 'n duisendste van 'n liter.
Gebruik:
• 'n Koppie hou 250 milliliter vloeistof en vier koppies maak 'n liter.
Sinoniem:
• mℓ
• ml
• mL
Vertaling:
Engels: millilitre, milliliter
Nederlands: milliliter
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|