meegevoel [boodskap #137270] |
Sun, 18 July 2021 08:24 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
meegevoel
Afbreking: mee•ge•voel
Samestelling: mee + gevoel
Selfstandige naamwoord: meegevoel
Meervoud: –
Betekenis:
• Die emosies van iemand begryp en ook self aanvoel.
Gebruik:
• My innige meegevoel met julle groot verlies.
Wisselvorm:
• medegevoel
Sinoniem:
• deernis
• empatie
• jammerte
• medelye
• meewaring
• menslikheid
• simpatie
Vertaling:
Engels: sympathy
Nederlands: meegevoel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|