Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oefenklere
oefenklere [boodskap #137269] Sat, 17 July 2021 20:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
oefenklere
Afbreking: oe•fen•kle•re
Samestelling: oefen + klere


Selfstandige naamwoord:
Meervoud: oefenklere
Verkleinwoord:
Meervoud van verkleining: oefenkleertjies

Betekenis:
• Gemaklike klere wat 'n mens aantrek as jy oefeninge doen.

Gebruik:
• Gaan trek jou oefenklere aan, ons gaan draf.

Hiponiem:
• oefenbroek
• oefenhemp
• oefenskoene

Vertaling:
Engels: exercise clothes, training apparel
Nederlands: trainingskleding

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: emulsifiseer
Volgende onderwerp: meegevoel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 02:08:48 UTC 2025